“Wat my nie doodmaak nie, maak my sterker.” – Nietzsche.
Volgens die Brit Alex Rawlings op die webblad van die BUK (Britse Uitsaaikorporasie) loop Afrikaans die gevaar om uit te sterf vanweë die “konserwatisme” (K-woord) van Afrikaners. In hierdie breedvoerige repliek wat in drie dele geplaas word, gaan Dan Roodt in op drie aspekte:
1. Waarom Alex Rawlings verkeerd is.
2. Die K-woord of K-woorde.
3. Hoekom Afrikaans nie gaan uitsterf nie, hoe die taal gaan ontwikkel en al hoe sterker word.
Ondersteun Dan Roodt en dié kanaal!
Patreon:
PayPal:
Om ons bankbesonderhede in ZAR, USD of EUR, te ontvang e-pos asb. na inlig[by]praag.org.
Vir ‘n debietorder, teken in by
Dankie!

Keyword: Werksgeleenthede Vir Blanke Afrikaners, Werksgeleenthede Vir Blanke Afrikaners, Werksgeleenthede Vir Blanke Afrikaners

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Cobus Wagner

    Die vraag is wie bevorder die plaas m00rde. Wie het die lening vir Russiese wapentuig gegee wat Blankes moet terugbetaal en wie verlekker daarin dat Afrikaans uitgewis en vervang moet word deur Engels. Baie antwoorde le op gesluit in boeke soos “The glittering road to Kimberly” en Die Nuusbode deur BOESEKEN en ander boeke

  2. Cobus Wagner

    Afrikaanse boeke moet bewaar word ten alle koste. Elektroniese media kan nie Vertrou word met Afrikaans nie.

  3. denise smit

    Sal nie uitsterf nie!! Die mooiste Afrikaans word gebruik deur gekleurde mense Sal nooit uitsterf nie, is mooiste taal. My taal.

  4. Lara Gravenor

    Well I just heard my neighbours speaking in Afrikaans so it will not die out. I'm a Rooinek and do not want Afrikaans to die out.

  5. Pierre Lightfoot

    Wat jy saai sal jy maai, die Engelse is besig om oorgeneem te word deur ander nasies, die moslems is maar een….

  6. Pincer Piet

    Ek sou nie eers kwaadwilligheid aan hierdie man toeeien nie. Hy is nog veels te jong en onervare om met gesag oor sulke sake te kan saampraat. Ek bevraagteken eerder sy redakteur wat toegelaat het dat so 'n berig deurgelaat was. Mens ken mos die ingesteldheid van die BBC.

  7. Willem Van Aswegen

    Volgens die internet praat die Alex 11 tale – English, Greek, German, Spanish, Russian, Dutch, Afrikaans, French, Hebrew, Catalan and Italian. Wonder waarom hy noem hy Afrikaans? Mors hy nie nou sy tyd. Ek is van Australia en nou afgetree. Toe ek nog gewerk het, het ek met die bus gery. Op enige gegewe dag was daar te minste 5 Afrikaanse mense op die bus – verskillende mense. Afrikaans moet nou aanlyn gaan. Universiteite en skole is moontlik. In elkgeval, toe ek Frans geleer het, het ek gevind Engels is ongeveer 60 % Frans – maar net sleg gespel.

  8. paul d

    cannot believe anything from the bbc … you are correct in assessing that a lot of middle-aged marxists here in the uk experience much schadenfreude when they hear about trouble in sa … sorry i cannot write afrikaans altho' i understand it (my grandparents spoke hollands) … i doubt that mannetjie really speaks more than one language properly let alone fifteen

  9. Chesed Sozo

    "Die taal is 'n onontbeerlike deel van die volkbestaan. Toon dit aan die wereld deur julle eie taal te eer, eer dit deur dit te gebruik." (Genl. J.B.M. Hertzog)

  10. Ernst Pretorius

    BBC staan vir Bolshevik Broadcasting Corporation.
    As jy glo wat hulle sê, dan weet jy, jy is op die verkeerde pad.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *