PRONTUIT – EMIGRASIE – SEG 3 – 13MEI 2019
Waarom keer sommige mense terug na Suid-Afrika na jare in die buiteland?

Ons gesels oor emigrasie en die redes waarom sommige mense kies om die land te verlaat, of terug te keer na jare in die buiteland. Jacques Basson het vir amper 14 jaar in die buiteland gewoon voordat hy so bietjie meer as ‘n jaar terug besluit het om na Suid-Afrika terug te keer.

We chat about emigration and the reasons why some South-African expats decide to return after years of living abroad. Jacques Basson, who lived in the UK for 14 years has recently returned to South Africa. Kabous chats to him about his reasons for leaving and returning home.

Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter:
Like kykNET op Facebook:
Besoek

kykNET bied ‘n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak – van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies – daar’s iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Keyword: afrikaanse nuus, afrikaanse nuus, afrikaanse nuus

Có thể bạn quan tâm:

Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *