Johannesburg, 15 Maart – President Cyril Ramaphosa het Sondagaand aangekondig dat skole vanaf 18 Maart gesluit sal wees. Wat is die moontlikhede wat ouers en skole nou in die gesig staar? Riaan van der Bergh van die Suid-Afrikaanse Federasie van Skoolbeheerliggame het die kwessie, net voor die president se aankondiging, met eNuus bespreek.

Keyword: afrikaans news, afrikaans news, afrikaans news

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *