Na jare en jare se melktert eet het Kosmeester Kortes hierdie as die wen-tert ge-etiketeer. Toevallig is hierdie ook my lieflike skoonma Minette se wenresep wat sy oor baie jare verfyn het tot absoluut perfek. Na hierdie melktert sal geen ander melktert ooit weer dieselfde wees nie. Maklik en absoluut onvergeetlik. Een van daardie melkterte was Suid-Afrikaner wees nog lekker maak.

After years and years of eating milktart, Kosmeester Kortes found this to the best one of them all. It just so happens to be me Ouma Minette’s milktart, which she has refined over many years. After this milktart, not other milktart will ever be the same. Easy and simply irresistable.

Keyword: maklike melktert resep, maklike melktert resep, maklike melktert resep

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Karoo Blue

    Om klonte te verhoed, giet jou eier mensel deur 'n sif voor jy dit by die res van die melk gooi om die "vla" te maak. En asseblief … gebruik botter, margarien behoort in die asblik en nie in n melktert of enige plek in jou kombuis nie !!!

  2. Antonet De Ridder

    6 likes. Ek share giu op my groep vir SA vrouens in Amerika! Baie dankie vir die deel. Antonet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *