Johan being a idiot.

Keyword: johan de jonge video, johan de jonge video, johan de jonge video

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Lodewyk L

    Fokken jammer dat ek vir jou gelag het my ou.
    Ek fokken ondersteun nie meer daai fokkers nie.
    Maar ek het nog trots so my nuwe span is Australië en dan ENIGE ANDER span, ook die All Blacks.
    Moet net nie kom met 'n naam soos ALL Blacks Matter nie.
    Nogmaals sorry my ou.

  2. Hendrik van der Mescht

    Johan baie baie gooie video.Bok ondersteuners is klomp sad mense.Ek is jammer dat jou kinders gebully is. Wys jou net wat se tipe onderstueners hulle is.As jy nie in Suid Afrika gebly het sou hierdie nie met jou gebeur het.All Blacks forever

  3. chinanef16

    Johan daar is niks fout met jou video nie. Die Bok supporters doen presies dieselfde maar skielik word jy uit gesonder. Maak nog videos👍👍

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *