Johannesburg, 13 November 2016 – Daar is vrese dat die verkiesing van Donald Trump as die nuwe Amerikaanse president slegte nuus vir Afrika kan beteken. Tydens Trump se verkiesingsveldtog het hy aangedui dat hy gekant is téén handelsooreenkomste is wat nie Amerikaners sal bevoordeel nie. Maar die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Patrick Gaspard, sê die verhouding tussen die supermoondheid en Afrika sal nie negatief deur Trump se bewind geraak word nie.

Keyword: nuus suid afrika, nuus suid afrika, nuus suid afrika

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *