Video’s van die vermoorde Stella-meisies, Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) waarin die twee boesemvriendinne saam grappies maak, is aan Huisgenoot verskaf. Die ander meisie in die video is Linmari Hough (19), Sharnelle niggie en Louis se dogter. Sy was soos ’n sussie vir Sharnelle Lallie). Lallie en Marna, wat albei gr.11-leerders aan die Hoërskool Stella op Stella is op Saterdag 26 Mei 2018 in die meisiesafdeling van die skool se koshuis verwurg. Xander Bylsma (19), Sharnelle se eks, sal weer op 6 Augustus in die landdroshof in Vryburg verskyn.

Volg ons ook op en

Keyword: stella moorde, stella moorde, stella moorde

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *