‘n Ongelooflike lekker en ekonomiese botterskorsie sop tydens ons Herfs-seisoen. Vir ‘n bietjie skop kan jy 2 teelepels kerrie-poeier ook bysit sodra die ui klaar gebraai is saam met die groente. Resep en volledige instruksies is aangebring op video vir addisionele gemak vir hierdie betowerende smaak-wonder. Vir garnering braai ‘n lemoen-skyf met suiker in ‘n pan, soos op prentjie, oftewel stywe room en sprinkel almiskie dalk bietjie paprika of gerookte paprika bo-op. Jy sal jou verbeel jy eet voorgereg in ‘n Michelin 3-ster restaurant.

An amazing butternut and economical soup during the South African Autumn season. For a spicy variety, 2 teaspoons of mild curry powder can be added, once the onion is soft and the vegetables are added. English Recipe and Instructions in video, for extra ease when creating this gastronomic wonder. For garnishing, fry an orange ring with sugar in a pan with butter until brown as in picture, as well as double cream. You can also sprinkle paprika or smoked paprika on top for extra beauty. You will feel like you are having starters in a Michelin 3-star restaurant.

#soup #kosmeesterkortes #butternutsoup #pumpkinsoup #currybutternutsoup #sop #boerekos #afrikaans #smeg

Keyword: pampoensop, pampoensop, pampoensop

Có thể bạn quan tâm:

Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *