“Aandblom is ‘n witblom” is die vyfde lied in P.J. De Villiers (1924 – 2015) se sangsiklus “Sewe Boerneef liedjies”.

Mezzo-sopraan: Tina Stodart
Pianis: Daleen Grobler

Videografie: Melissa Delport

Eksamenuitvoering ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad BMus in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte (Skool vir Musiek) van die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus.

Keyword: boerneef gedigte, boerneef gedigte, boerneef gedigte

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *