Die protokol waarbinne ons volk sal bly voortbestaan en weer die beskawing oprig is BINNE die GEMENE REG.
Enige sg. leier wat mense aanspoor om buite die GEMENE REG die wet in eie hande te neem, pleeg ‘n misdryf en daar sal in terme van die wet met hom gehandel word.

As jy wil veilig wees in die aanloop na totale anargie en die opmars na VREDE, VRYHEID EN VEILIGHEID is die BL se portokol die die protokol om te volg. Dit gaan vereis dat u die leierskap moet vertrou en vertrou dat JESUS self die AANVOERDER van die volksweermag is.

Verwerp hierdie leiers wat die gewaad van godsaligheid dra maar die krag daarvan verloën het met hulle onverantwoordelike optredes.

Saluut

Keyword: skoenmaker hou jou by jou lees, skoenmaker hou jou by jou lees, skoenmaker hou jou by jou lees

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Johann Leipoldt

    Die ou wat so kom in die Naam van die Here is juis die ou wat jy sover as moontlik moet vermy. Die grootste skelms is juis die wat kom in die naam van die Here.

  2. Jan Boois

    hahahaha Izak jy's n goeie goeie ou maar daar bars ek uit van die lag toe jy vashaak by die 10 gebooie! Edit man! Of hou jou by jou lees!

  3. Shane Engelberts

    Mooi duidelik gestel…stem saam met u ons GOD sē woord voor enigiets anders.
    Bly binne die wet anders is u net sò sleg soos die ander.

  4. Dewald Visser

    Genl Izak: Dankie vir die inligting, hy mag dalk n graad of drie agter sy naam hê maar ek wil net noem dat ons nie juis weet hoe opreg hy is nie, en wat so iemand se werklike agenda is nie, dit mag dalk die teenoorgestelde wees as wat so iemand sê hy voor staan

  5. John do

    Generaal ek mag dalk nie altyd saam stem met jou siening van dinge nie. Maar respekteer en waardeer jou werk wat jy doen. En al sou jy n goeie salaris trek vir wat jy doen, wat daar van? jy moet ook eet en vat groot verantwoordelijkheid vir die organisatie. So laat die wat praat laat hulle praat wat hulle wil, hulle wil net tweespalt saai. Ek is nie n afrikaans nie nie eens geboore in die land nie maar ek het my weermag gedoen en as a instrukteur daaruit gekom en ek staan en vereen selvig saam met die afrikaner. Ek wens nethulle kon saam staan.

  6. victor coetzee

    Genl Izak ,ek stuur hierdie boodskap uit Thailand ,nou 2:00 in die oggend ,ek ondersteun BL ten volle ,en ek weet na wie u verwys in die video,as n veteraan met oor die 14 jaar ondervinding in die buiteland ,Iraq,Afghanistan en Afrika ,is dit goed om te sien dat daar n organisasie is wat begrip ,kennis en die woord van God gebruik vir leiding in julle besluite ,staan sterk ,ek het nog familie in Suid Afrika en sal trug wees in Suid Afrika binnekort ,ek sluit definitief aan en maak myself beskikbaar aan die organisasie ,die wat so maklik oorlog praat moet eers vir 3jaar in n oorlogs gebied ontplooi word ,dan ,kan hulle weer praat,bie sterkte daar en praat binnekort ,groete uit Thailand

  7. Beetle Bayley

    Dankie vir jou boodskappe Genl. Ek kyk gereeld uit vir dit. Ek het onderneem om elke jaar my ledegeld te betaal. Ek sal Boerelegioen ondersteun vir solank dit 'n leier soos jy het.

  8. ockie strydom

    Danki, dankie dankie alle eer aan God, Vader Yhawe, die enigste ware lewende God, ons Skepper EN Saligmaker.

  9. Francois Van Zyl

    My ou maat, jy spandeer 10/16minute van jou video aan die afkraak van jou mede afrikaner. Staan op ouboet en maan eerder jou broers tot orde soos die HERE wil hê ons dit moet doen. Kom ons maak n begin. Ons is sulke goeie soldate want in vredestyd dan oefen ons op mekaar. Hou op daarmee asseblief.

  10. Ansebbian Von Hessen

    Generaal Ek sit al 18 jaar in die Buiteland en volg vir n geruime tyd n paar organisasies in SA en onder andere die Boerelegioen ook, Ek moet sê hoe meer ek na Jou Luister hoe meer resoneer die boodskappe in my binneste asof dit my eie gedagtes en visie is, ……Al wat ek wil sê is Hou Moed en Hou AAN met Jou/Julle Veldtog en boodskappe….daar is min ouens wat die diepte van Jou Intelek/Wyshied en Vissie Verstaan en kan begryp, soos n skrywer hier onder Geskryf het "Die Genetiese Sif word Geskud"….ek wil by sê dat die Volks sif word ook geskud en dis fantasties dat ons onder BAIE moeilike omstandighede hierdie wysheid en seening kan ontvang as BOERE, Dis vir my genoeg bewys dat God se Seening op die Boerelegioen as organisasie is!…… Moenie Jou/Julle tyd mors met die DAMDUIKERS wat n "Crusade" wil loods of wil "Weghardloop" nie want diep binne elke wel opgevoede en intiligente Boer weet ons die Ouens is MAPLOTTERS!……My Punt is Hoe vertel Jy vir n Dwaas Hy is n Dwaas, die enigste manier is om Hom te vermy en NIE toe te laat dat sy snert stories jou wiel laat afkom nie, Bly net Gefokus op Jou Vissie en die Ouens wat die lig sien sal Jou volg, Ek sien BAIE MOOI wat Jy besig is om te doen en ek will graag vandag verklaar dat ek Wil Baie graag n Lid word van Hiedie Elite Organisasie al sit ek in die Buiteland, Laat weet my wat ek as mede Boer kan doen al is ek ver verwyder van daar waar dinge gebeur!….. Onthou altyd die Wysheid in die gesêgde "Aanhouer Wen"……Saluut!

  11. FXT

    Die verdelers en bom planters kom al n lang pad saam, die regses is slim genoeg om hulle raak te sien, lesse is geleer. Enige organidasie het geld nodig, do vra jou lede geld, dis niemand se besigheid nie. En ja, ons sal bly staan, en hulle sal val!!!

  12. Jacobus Visagie

    Dis reg genl.
    Laat ons handel ,woorde en wandel, alleenlik skrifgefundeerd wees!
    Dit moet ons rigsnoer en kanon wees.
    Laat hulle ons daaroor beledig,versmaad en haat,want dit staan geskrywe!

  13. PAL Coetzee

    Toe Vader vir Eva vra;"Wat het jy gedoen"was haar antwoord "Dis nie ek nie dis Satan.Adam se antwoord was "Dis nie ek nie dis Eva" Wat het mespishtophelis ge antwoord "Ag dis maar in my gene"Paulus het erens in die biblos gese "Jy wat andere beskuldig doen jy nie dieselfde nie"?.Dit is hoekom ek vir jou ge se het ek stel nie belang in een van julle groepe nie want dis n onsinnige oor en weer moddergooiery."If you want to be a tall tree you must be able to whither the strongest storm"if not you will fall.

  14. Andries Viljoen

    Dag Izak. Ek is heeltemal mét jou. Net ñ parra wil oorlog hê. Daardie man weet nie hóé oorlog voel nie. Hy het nog nie aan die ontvangkant van ñ projektiel uit ñ ronte gestaan nie. Ek is nie lid van BL nie, maar ons sien oog om oog. Ek het al gesê: Ek is ook ñ oud geregsman, en dit is sinneloos om met onwyse mense in ñ oop tronkdeur te speel. My saluut is opreg. Groete uit die Weskaap.

  15. Paul Scheepers.B msc

    The TRUTH always comes out in the end and those who live by the sword die by the sword. These are troubled times and honesty and integrity will always triumph over those who seek to destroy and sow discord. Gen Van Zyl you are an honourable man with a vision, you are correct most of us are wise enough not to be influenced by these agent provocateurs. So hold your course, always maintain the moral high ground and continue to maintain that thin blue line

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *