Luister na Die Hart hier:

Volg My Op:

Facebook:
Instagram:

Lirieke:

As jy glimlag
Skyn die son weer vol hoop
As jy glinster
Laat jy my hart van vreugde kook
En as jou oë
So deur my siel kyk
Maak jy my van voor af weer skatkis ryk

En ek sê siel oh hartedief
Jy’t my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior tot bo by die aorta
en pulmonêre arterie gesteel
Maar dis okay, want jy’s die een waarmee ek, ja jy’s die een waarmee ek, die res van,
van my lewe wil deel!
Ohhh ….

Jy’s asemrowend mooi vir my
En jy maak my wêreld so so bly
Jou hart van goud
En jou positiewe gees
Maak my van voor af verlief, oh my skat
Jy’s ‘n fees

En ek sê siel oh hartedief
Jy’t my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior tot bo by die aorta
En pulmonêre arterie gesteel
Maar dis okay, want jy’s die een waarmee ek, ja jy’s die een waarmee ek, die res van,
van my lewe wil deel!
Ohhh ….

Jy’t my hart gesteel
Hey hey hey
Hey hey hey
Van my lewe wil deel

En ek sê siel oh hartedief
Jy’t my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior tot bo by die aorta
en pulmonêre arterie gesteel
Maar dis okay, want jy’s die een waarmee ek, ja jy’s die een waarmee ek, die res van,
van my lewe wil deel

#BerniceWest #NetGeleen #DieHart

Music video by Bernice West performing Die Hart. © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd

Keyword: bernice west age, bernice west age, bernice west age

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Jan-Willem Grimbeek

    Dis so goed hoe jy albei 'n ongelooflike lekker liedjie kan maak én jou Bio kennis kan flex😂 genuinely 'n goeie song

  2. Sulette Van Der Berg

    as karen zoid en francious van coke n offspring moes he sal dit bernice west wees! amazing verby! hou so aan girl!

  3. Wally Van Der Walt

    Jy Was by perdekraal in Ermelo jy het kom sing en ek en my niggies het vir jou ń geskenk gegee

  4. Chris Marais

    Ek weet nie wat my gunsteling is nie ek like al jou songs en luister dit oor en oor op jou CD en op you tube,pragtige stem van engel

  5. Werner van Staden

    ek is n suid afrikaanse trance fan.;. maar met dai terughou keer..my liefde behoort aan jou nou.. Bernice West… jy laat my terugkeer na afrikaanse music en lirieke.. jou dief…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *