In die lig van onlangse aankondigings oor hidrobreking deur president Jacob Zuma, het die Alliansie teen Hidrobreking: AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) vanoggend by ’n mediakonferensie in Johannesburg aangekondig dat hulle slaggereed is vir regstappe, en ’n versoek gerig vir ’n moratorium op hidrobreking.

Keyword: jongste nuus, jongste nuus, jongste nuus

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. hawkeye0248

    Ek se nie mnr Kleynhans is verkeerd nie, maar hy moet homself net van die feite gewis. Kanadese fossielbranstowwe is meestal na aan die oppervlakte en inderdaad nie ver verwyderd van aquafiers (sp?) nie. Enige hidrobreking in sulke omstandighede is onverantwoordelik. Die Kaapse gasvelde verstaan ek is egter duisende meters diep en afgeseel deur 'n onderdringbare rotslaag. Die gas (indien enige) sou voorkom in skalielae benede hierdie ondeurdringbare lae. Indien die gas wel so diep is, is die kans om bogrondse water te besoedel weglaatbaar. Dit verbaas my egter dat die ontginnings lisensie aan buitelandse maatskappy (Shell) toegeken is. Dit sou mos veel meer sin maak dat die regering in samewerking met se Sasol kyk na die lewensvarbaarheid van so 'n veld. Ek verstaan dat Sasol egter alreeds aangedui het dat hy weens al die politiek gekoppel aan hierdie saak, hom onttrek het van enige ontwikkeling, Dit is jammer, want 'n groot aantal nuwe werkgeleenthede is daarmee heen asook buitelandse valuta wat drasties sou kon help met die regering se handelsbalans (en dus sy kredietwaardigheid).

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *