As deel van Erfenisdagvieringe is ‘n Afrikaanse kultuurfees ook by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou. Die fees, wat deur die Erfenisstigting en die ATKV gereël is, was stampvol stalletjies met traditionele boerekos, terwyl Afrikaanse kunstenaars musiek gemaak, en boeresport besoekers behoorlik besig gehou het.

As part of Heritage Day celebrations, an Afrikaans culture festival was held at the Voortrekker Monument in Pretoria. The festival, arranged by the Heritage Foundation and the ATKV, kept visitors entertained with its many traditional boer food stalls, Afrikaans singers and traditional boer sports.

Keyword: Tradisionele Kleredrag Van Die Afrikaner, Tradisionele Kleredrag Van Die Afrikaner, Tradisionele Kleredrag Van Die Afrikaner

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *