Theuns Jordaan Beaufort Wes

Keyword: Theuns Jordaan Beautiful In Beaufort-Wes, Theuns Jordaan Beautiful In Beaufort-Wes, Theuns Jordaan Beautiful In Beaufort-Wes

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Paul Badenhorst

    Orals waar ek oor die wereld reis, en die verlange raak te groot, dan is die liedjie die een wat my nog meer laat verlang. En op so n ompad manier verligting bring.

  2. Danie Smit

    Suzette Engelbrecht . Gert Vlok Nel kan maar kom leer om te sing. wel goeie skrywer. Gert se tong sleep te veel.

  3. Anton Louw

    Hy is goed, maar het nog nooit regtig die ambise gehad om die sukses te wees wat hy kon wees nie. So dis heel aanvaarbaar dat iemand anders wat ook talent het die leisels optel en aangaan.

  4. Suzette Engelbrecht

    luister na die weergawe van die oorspronklike sanger en skrywer
    dan weet jy wat is goed
    gert vlok nel is beyond goed!

  5. Anton Louw

    Jy het jou land se stof van jou voete afgeskud en agter die groen gras van die VSA aangehardloop. Geniet jy nou maar die angs en paranoia daar oorkant.
    Moenie by ons kom huil nie, jy is die naam Afrikaner nie werd nie…

  6. David Lundin

    my Afrikaans is elementary at best, I don't spend enough time w guys who praat die taal, i'm in need of a translation, ag man!

  7. Hendrik Etsebeth

    Verlang darem lekker terug na Suid Afrika op so pragtige Sondag more met sulke mooi musiek uit Kanada.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *