gert vlok nel – beautiful in beaufort-wes

Keyword: Theuns Jordaan Beautiful In Beaufort-Wes, Theuns Jordaan Beautiful In Beaufort-Wes, Theuns Jordaan Beautiful In Beaufort-Wes

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. OnRhythm

    En jy was beautiful in Beaufort-Wes
    En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
    En jy het op grafte en op treine
    En op Ford Fairlane se agterseats gevry
    En nou is jy en jou man both computer analysts
    En laas winter you tried to clip above your wrists
    En nou kan jy nie meer slaap nie,
    Nie meer lag nie,
    Nie meer iets vir jouself doen nie,
    Nooit ooit weer vir my soen nie

    En mooi mooi mooi was jou woorde ook
    Terwyl jy menthol sigarette rook
    En daai sweet sweet dinge vir my se
    Terwyl jy sweet sweet in my arms le
    En die presiese woorde het ek presies vergeet
    Ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-Wes
    En jou kaal liggaam onder 'n cool summer cotton dress
    Nie meer slaap nie, nie meer lag nie
    Nie meer iets vir mekaar doen nie
    Nooit ooit weer vir mekaar soen nie

    En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot,
    Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
    En in die rear view mirror jou gesig gekyk
    En gese 'miskien moet ek gelukkiger lyk'
    Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
    En het gevoel hoe my hart losruk uit my ly
    En soos 'n roeiboot in die rivier afdryf
    Ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
    Nie meer iets ooit reg doen nie,
    Nooit ooit weer vir jou soen nie

    En die laaste herinnering waaroor ek sing
    Is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
    Tot anderkant die ding dong gong
    Van die breakfast waiter in die gang verby
    En dit was my wake-up call my lief
    Jy't gese wees asseblief lief vir my
    Maar ek het gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon
    En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
    Nie meer so iets doen nie,
    Nooit ooit weer vir jou soen nie

  2. Anti Suz

    So fantasties om 'n Afrikaanse lied te hoor met goeie liriek en musiek.. Daar bestaan so min van hulle. Dankie Gert Vlok Nel.

  3. Jan Viljoen

    Gert Vlok Nel se musiek en sy gedigte raak aan my siel. Herinneringe van my kleinkinderdae, sewentig jaar gelede, en van my tienerjare, word lewendig. Mag Gert ontvang wat hy ookal nodig het om meer liedjies en gedigte te produseer. Ek sien uit daarna.

  4. Johan Weakley

    My fok Marilize hierdie is mooi! Hierdie boytjie is soos n geskenk aan Afrikaans. Tog vlieg hy onder die radar. GROOT respek.

  5. Dale de Kiewit

    Iemand se nou die dag vir my dat Theuns Jordaan die oorsprong van hierdie song is. Sy weet nie eers wie is GVN nie. Dit is sad. n True artist! RESPECT.

  6. Johan Weakley

    WTF?? How can this masterpiece have 82 thumbs down? Must be the bubble gum brigade that cannot recognize class if it hits them between the eyes with a four pound hammer.

  7. Pieter-Andreas Pyper

    Soms kan ‘n ander kunstenaar ‘n beter weergawe maak as die oorspronklikke skrywer s’n. Theuns se weergawe is vir my beter.

  8. Karen Kennedy

    jy word Afrikaans groot … spandeer jare om polities korek Engels te praat … sonder n aksent…. en dan weet jy … jy is srots Afrikaans…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *