Siener Nicolaas van Rensburg Afrikaans

Keyword: Siener Van Rensburg Voorspellings Vir Suid Afrika, Siener Van Rensburg Voorspellings Vir Suid Afrika, Siener Van Rensburg Voorspellings Vir Suid Afrika

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Mark Crooks

    Ek dink die Boerevolk moet ophou om hulself met stront te bemoei en aandag gee aan hul deelname in die demokratiese proses in hul land. As julle nie gaan stem nie, mense, dan het julle geen reg tot al die verwagtinge van die aangaande volksidentiteit wat julle so glo dat julle op geregtig is. Ons enigste werkbare pad na die toekoms is die demokrasie. Moenie dit verbrou nie!!!

  2. Faried De Bruyns

    Die volk is enigeen wat sal luister. Niks te doen met kleur nie. Vir my het dit doen met die taal. Ons moet die taal bewaar. Die boodskap is goed.

  3. Faried De Bruyns

    Sterkte. Ek sien net 29 likes. Versprei maar, veral op Whatsapp, in n persoonlike lys, waar jou vriende is.

  4. Ozzy the Great

    Van wat jy vertel is reg. My oupagrootjie het dit vir my eerstehands vertel. Makwassie se wereld.. Maar nie alles wat jy se is reg nie. Saam in die stilte sal ons staan, tog reg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *