Wat Sê Die Bybel?

Wie Is Die Valse Profeet Van Openbaring Hoofstuk 13?

Keyword: Siener Van Rensburg Voorspellings Boek, Siener Van Rensburg Voorspellings Boek, Siener Van Rensburg Voorspellings Boek

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Cecilia van vuuren

    Waar kom al die "nuwe" profete en profetesse in ons hedendaagse lewe vandaan. Boekrakke kreun van almal wat nou profeteer

  2. Zetta Lindeque

    Raymond Lombard die 666, hoekom is dit trippel 6.Ek weet die mens is geskape op die 6de dag maar hoekom dan nog 2 6se??

  3. HEIDI PIETERSE

    Die mense wat in die 1000 jaar vrederyk tot bekering kom, kan hulle sterf in daai tydperk, en indien wel, kry hul dan dadelik n verheerlikte liggaam en kan nou in die nuwe Jerusalem bly? Of is hulle onsterflik en gaan die ewigheid met n aardse liggaam in?

  4. Wilma Meyer

    Is die gedoente wat Bill Gates nou mee aan die gang is, nie die begin van die merk van die dier nie?

  5. Andremara De Villiers

    Andre De Villiers van Krugersdorp , Here seen en beskerm julle bedienning in Jesus Naam Amen en shalom

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *