Ek kry nog steeds hoendervleis as ek aan die dag dink. En ek glo nie aan toeval nie. Dit moes so gewees het die ontmoeting met die merkwaardige man. Sal julle belangstel om op so toer te gaan om te sien waar hierdie Boere Profeet gebly het ens? Stuur my ‘n WHATSUP na 0825361917 en dan kyk ek na die belangstelling. Maar opskud die besonderse man is al diep in sy jare.

Keyword: Siener Van Rensburg Voorspellings Boek, Siener Van Rensburg Voorspellings Boek, Siener Van Rensburg Voorspellings Boek

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Niel Benadie

    Rudie Rousseau why do you not tell the very truth that every single Boer monuments is in fact very much freemasons symbols and was built by the freemasons fraternity order and why did every single high level Freemason farms and business was never taken away from them and none freemasons Boer had been deceived to fight for the Boer freemasons against the British freemasons and Rudie Rousseau why don't you tell the people the very truth that every monuments is very much a Freemasonry symbols. And you can never serve the true living God of heaven and be a freemasons too and serve Satanism as freemasons fraternity order is Satanic.

  2. Niel Benadie

    Boer Freemasons Rudie Rousseau hard at it again oh ye freemasons just love ye hand signs and you have not once again made it public clearly that the Boer leaders were in fact very much high level Freemason and the whole war was very much a ugly battle between the Boer freemasons and the British freemasons who will be the ruler of South Africa and its vast wealth and yes you have not once again made it public that van rensburg was Freemason fraternity and yes many of the preachers were very much in Freemasonry to and many of the churches were built by freemasons fraternity order and is very much fact as to this very day you can still see the very freemasons fraternity order symbols on the churches and seiner van rensburg's grave very much obvious that he was very much a freemason and all of his family's grave too so yes you can only be very much be a freemasons too. And yes many people who were not freemasons painfully paid the price for the whole freemasons war and yes people forget that great deceptiveness yes you freemasons are getting very much desperate for your masters agenda.

  3. Jerry

    todat daar nie 'n vernietiging van vryemesselary plaasvind nie sal die swart mag heers oor ons volk. Mens kan nie vir God en Mammon dien nie, en al kerm almal sal niks verander voordat die mense nie heilige boomstamme omgooi en hulle afskei van vrye messelary (baal aanbidding) nie. Al die kerke is met die paganisme besmet, allerhande vryemesselaar simboliek van beeltjies en gemors tot evenwel die paul kruger kerk in kerkstraat in pretoria waar op die haan staan wat die more verwelkom soos dit maar 'n simbool van son aanbidding is. Ja todat die mense nie al die gemors los en die Here begin volg en die tempels van baal onteer, en die vryemesselaars uitskei (baal aanbidders) sal daar geen genesing kom nie.

  4. Benjamin Coetzer

    Siener was geen profeet.Kom ons vergader eerder by die voete van Christus vir beskerm en n padkaart vir die tyd wat oorbly vir die land

  5. Rudie Rousseau

    Ek het 'n byeenkoms gereel te Ottosdal 29 Mei 2021 met 'n toer saam Prof Raath na Siener se graf , sy blyplek en visioen koppie. Dan na Tweebosch. Daar is kampplek by ORIXHILL LODGE.Ons gaan saam braai en die aand is daar 'n geleentheid om Prof Raath vrae te vra maar hy gaan ook 'n oorsig gee WIE WAS SIENER VAN RENSBURG.

  6. Willie Van Straaten

    Man ek verstaan nie hoe julle die Israel konsep by 'n deel van die Afrikaner uitbring nie. Behalwe wensdenkery, wat is die lyn of bewyse hiervoor?

  7. Rudie Rousseau

    So Phil wat se jy nou vd omgekeerde apartheid van jou anc kaders. Alles wat in mekaar val, die diefstal van miljoene .Die 70 % werkloosheid in die land .Die plaasmoorde ens ens ens ens ens.Jou eie 1000 de mense wat sonder werk sit. Lekker ne?

  8. David Van der Berg

    ons is die Boervolk,nie Boerevolk nie.Ons is die Bührs van Europa.Ons is nie n Volk boere nie.Daar was veel meer moord kampe as 50 en oor die 30 duisend kinders en vrouens is vermoor.Sonder die volksmoord skat hulle ons Volkie sou nou 8 million sterk gestaan het.

  9. Fabula Moeti

    Indien die huidige situasie in ons land u angstig maak, kyk ook gerus na Francois de Wet se profesië oor ons land en dat die ANC spoedig en dramaties aan hul einde sal kom. Daar is hoop vir alle gelowiges!

  10. Fabula Moeti

    Wow! Wat 'n Goddelike ontmoeting met daai vrou in die kafee, sjoe! Vader Heilige Gees het u sowaar soontoe begelei.

  11. Christa Blaauw

    VERTROU NIE OP PRINSE EN MENSE NIE MAAR AANBID GOD WAT DIE HEMEL EN DIE AARDE GESKAPE HET. HOM ALLEEN MOET ONS DIEN . HOM ALLEEN.HY het vir ons sy woord , padkaart en testament nagelaat om vir ons die weg te wys volg dit asb want Hy is die woord en die waarheid en die weg en die lewe. VOLG HOM.Glo Hom en HOM ALLEEN. ASB

  12. Anton van Zyl

    Gaan doen navorsing oor wat met die Iere gebeur het, hoewel die Boere konsentrasiekampe verskriklik was, was wat met die Iere gebeur het honderede kere erger. Baie hartseer geskiedenis.

  13. Fredericka Allen

    Dankie….my oorlede oupa Benjamen Janse van Rensburg se neef…begrawe 10 km vanaf Siener op plaas. Ons Volk se oe gaan wel oop.

  14. Rudie Rousseau

    Sion jys die een wat confuse is . Miskien moet jy jou skoolgeld gan terug vra want de klerk het omtrent met jou kop gesmokkel. En ja dit is so jou pram ongeluk was erg. Miskien eendag maar dan is dit te laat dat n Boer niks met n afrikaner te doen wil he nie.

  15. Rudie Rousseau

    Aubrey kan sien dat jy n liberaal is en dat jy deel was met jou ja stem en SA se ondergang gehelp het.En dat jy en baie van jou soort nog steeds wil lieg oor die Volksmoord wat jou familie die britte en jou boetjie jan smuts gepleeg het.

  16. Aubrey Smith

    There is often said that we will all go to or come from an afterlife, I am well past my three score and ten or sell by date, and in my heart my biggest fear is that South Africa will be my next port of call in my supposed after life. To come to a place where so much discord is the current norm does not bode any good.
    Party mense wat hul self opstel om net sleg te sien in sy mede mens en net afbreek sy belangrike doel maak moes van 'n baie slegte agter grond sy heenkoms ge eien het. Klink soos Shaka of nog erger sy eie broer Dingaan. Vra vir Siener se her geboorte om jou 'n bietjie menslikheid te kom leer.

  17. Petro Shingalana

    Dankie vir die program, hulle het werklik baie van die Siener se woorde verdraai…nou weet ons meer.

  18. John Redman

    Wat vir my verstommend is is dat as die Regering en selfs swartmense aanhou om Apartheid te blameer vir als wat verkeerd is dan wil almal flou val….Maar as witmense aanhou kak en kerm oor die boereoorlog…of Jan Smuts wat dit an dat gedoen het…of FW wat dit en dat gedoen het….dans dit 100% reg.Wat de fok is fout met julle mense??? Die gekak en kerm gaan julle net so min help as wat dit die ANC gaan help.Die Boere Oorlog en Apartheid was die kakste idee in die geskiedenis van Afrika…maak vrede daarmee.

  19. angela de kock

    Boer jood brit…wat maak dit saak….as jy waarlik kind van onse Vader in die hemel deur Jesus is dan is jou burgerskap in die hemel dit waarin jy jou moet verbly….hierdie "ek is n boer en jy nie" se wortel is hoogmoed en hoogmoed kom tot n val…. wie wil n boer wees as jy hemelse burgerskap en identiteit kan kry…ons is bywoners hier op aarde… en my suid afrikaanse burgerskap is tydelik… en somtyds teleurstellend as die verdeeldheid in ons nasie al groter en groter word…want ons roem is nie reg nie…ons roem in verkeerde dinge

  20. H U G O

    Rudie, net 2 dinge. Oupa Baard het nou reeds gese hy is deur God aangestel en is die enigste een wat Siener se visioene kan uitle. Google maar sy naam, jy sal sy blog vind. Blykbaar is hy op bakkiesblad ook.
    Ek wens ons volkie wil nou maar vir Siener begrawe. Ek glo nie mense moet probeer om nou nog 'n geldjie uit die ou siel te maak nie.
    En so terloops, wat het Siener gese van die geelgriep wat ons nou so wereldwyd lam le ?

  21. Theo Schütz

    Belangrikste is dat ons in Christus Jesus glo want dis ons God se Naam nè. Ons gaan nou deur die smeltkroes…..

  22. Antoinette Naude

    My moeder is in daardie kamp gebore. Ouma het met n WA voor die vyand gevlug maar is deur n verraaier verklap. Deur groot genade is daar nie een van ouma se kinders dood nie.

  23. Zetta Lindeque

    Rudie Rousseau ek is ook n "boer" afrikaner.My hart word baie seer as ek sien hoe ons boerevolk se vroue en kinders mishandel was in kampe en hoe hulle die plase afgebrand het.Maar nou wil ek by jou weet: HOEVEEL VAN ONS VOORVADERS WAT BOERE WAS, WAS NIE VRYMESSELAARS NIE?????? As jy n ware kind van die Here is sal jy nie in siener Van Rensburg se goed glo nie.Kyk, gaan meet sy goed met die Woord dan oordeel jy maar vir jouself.Moet nie mislei word deur die vyand nie asb

  24. Russell Haikney

    Did the Aanbieder consider that if our SA military had not joined in the Allied fight for freedom???
    He and his children may all be talking GERMAN and not our Taal and working in the Volkswagen factory.

  25. Richard 007

    What makes you a boer? A afrikaans speaking person living in the stad. Or a afrikaans speaking person living on a farm working with livestock? Or a English person born in south africa that speaks afrikaans?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *