Oorloë van die Eindtyd – Deel 4: Benoudheid van Daniël; Rebellie teen die Antichris; Armageddon; Laaste Gog en Magog. In hierdie reeks bespreek Pastoor Dries die laaste oorloë wat die wêreld gaan beleef. In hierdie boodskap word die benoudheid van Daniël, die rebellie van die nasies teen die Antichris, Armagedoon en die laaste Gog en Magog in diepte bespreek.

Keyword: Siener Van Rensburg Voorspellings Boek, Siener Van Rensburg Voorspellings Boek, Siener Van Rensburg Voorspellings Boek

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *