Ek herinner u graag aan die SIENER VAN RENSBURG toer olv Prof.A.W.G.RAATH wat sal plaasvind op Saterdag 29 Mei 2021 te OTTOSDAL. Die kleinseun …

Keyword: Siener Van Rensburg Voorspellings Boek, Siener Van Rensburg Voorspellings Boek, Siener Van Rensburg Voorspellings Boek

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Katie Gey van Pittius

    Anyone else done the Grape Cure? I never had psoriasis, asthma or eczema every again, its amazing

  2. Eunida pieters

    Ek vermoed die vrou (Rita vd Merwe) is die skrywe wat haar doktoraal gedoen het, oor Johanna Brandt, 'n paar jaar terug.
    Ek het haar tesis van die Internet af getrek, dit verskyn as 'n PDF onder "'n Historiese perspektief oor die
    kontraversiële Johanna Brandt"1876-1964' dit is so 380 bladsye. Dit (navorsing) is oor 'n periode van 5 jaar gedoen uit briewe en dokumente van die Hervormde kerk argiewe. Baie deeglik nagevors. Ek het die algehele tesis gelees, en kan uit my eie mening van die materiaal tot my beskikking sê, Johanna was hoogs intelligent, dapper, en geweldig passievol/ patrioties vir die 'boer-saak'(natuurlik vrouens en kinders-meeste) ook. Geweldige teenstrydigheid tov. haar obsessie met (kom ons sê dit soos dit is) die okkulte, sy was 'n volwaardige lid van die Theosofiese orde, dis eintlik ongelooflik dat haar arme man nie gedwing was om summier te bedank nie, (ek vermoed meeste 'boer mense" van daai tyd) het maar gedink dis 'n 'vroue klub'. Ek dink nie sy haarself het mooi besef waarmee sy doenig was nie.My persoonlik opinie–kyk, die vrou was geweldig sensitief, en soos Mev. vd Merwe beskryf-na die gruwels van die oorlog moontlik PTS onder lede gehad, en met baie ander faktore saam, het die arme vrou, rêrig al haar fakulteite so oor die jare verloor.

  3. Leon Van Heerden

    Wat van die laaste vision van die nag aanval of was dit alweer I byfoegsel wat nie waar was nie. Die 5de visieoen.

  4. Helena Olivier

    Ek weet nie…. hierdie laat dit blyk of Johanna Brandt nie lekker 10/4 was nie. Reinkarnasie? Wederkoms te Harmonie? Wat kan mens dan glo van haar profesiee?

  5. Jeff Bland

    Baai Dankie We do need to get sub Titles to inform the world This whole saga has been hidden from the world for too long As en Englisman Ek is a NIEWE BOER Ek het jou alle LIEF

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *