Do not be deceived in this world

Keyword: Siener Van Rensburg Predictions For 2020, Siener Van Rensburg Predictions For 2020, Siener Van Rensburg Predictions For 2020

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Groen Rizla

    Nowhere in the scriptures does it teach about a rapture. This is false doctrine so many of the teachings we are told. Very very few in today's world teach the truth and the bible needs very close studying. There is a very long list of things wrong with the bible and those that preach it.

  2. Eugene Bruwer

    Ek sê weer as jy in n sterk verhouding met Jesus is, maak dit nie saak hoeveel boeke uit gehaal was nie en ook nie hoeveel verskillende vertallings nie… die Here weet ek myself het eers op 15 of 17 jaar oud begin Bybel lees, maar min mense kon my leer oor Jesus ..

  3. Eugene Bruwer

    As dit eers so gaan met die mense dan weet ek die einde is naby… Kan julle almal asseblief ophou oor my Pa se woorde te baklei en argumenteer. My Pa het die Bybel honderde duisende jare terug klaar geskryf, die ink is al droog op die pappier maar ons wil probeer oorskryf? Broers en Susters ek het die Here my God al op my geboorte gesien as my biologiese Pa en Jesus my regte egte bloed broer. Ons is al baie jare lank saam en baie geheg aanmekaar ek raadpleeg net my Pappa of my boetie Jesus Christus vir alle leiding en oplossings. Ek wil julle almal hier uitnooi na n familie dag toe, ek wil graag my familie met julle almal deel sodat julle my Pa (die ware God van Hemel en Aarde) en my Boetie persoonlik kan ontmoet. Daar kan ek my Pa vra om aan julle te verduidelik(want die Bybel wil ons nie lees nie) wat Sy werklike verwagtinge in ons is en so ook die Waarheid verkondig saam met die Goeie Nuus. Die meeste van my Broers en Susters oor die wereld weet tot vandag toe NIE wat die "Goeie Nuus" is nie. Vir meer as 2000 jaar aanvaar ons maar alles wat vir ons geleer was deur ons voorvaders en kerke… Jy het die Heilige Gees ook oor jou, jy kan sonder die Bybel die wette volg deur in verhouding met Jesus te lewe, te eet, te slaap, te ontwaak en net vir eens WIL LIEF wees vir Hom…

    "Pasop om nie so baie op die Hemel te fokus dat jy nie bruikbaar op aarde is vir God nie"

  4. Len Shey

    Please pay attention to your grammar or get someone who is fluent in English to read written scripts. I find it difficult to watch this video and not get distracted. I really do say this with respect.

  5. manie van staden

    Mense die Bybel se moeni n Siener wees is sonde, Oom Nicolaas janse van Rensburg was n profeet nie n Siener nie, my Ma is famielie van hom, hy het nie gesien nie, hy het drome van visione hehaat wat die meeste al kla waar geword het. Hy was nie in skool nie sy Pa het gese hy gaan sy geld mors in skool, so toe moes Oom Nicolaas skape op pas op plaas sendelingsfontein tussen Ottosdal en wolmaranstad, en hy het geleer lees uit die Bybel, slegs die Bybel, hy het niks aner gelees nie, hy het gewyer. So asb, hy is nie n Siener gewees nie, maar n profeet vir die volk van ons VADER, die GOD van Abraham Isak en Jacob, waar uit ons boervolk gebore is en ook ons konning Yahshua. Hy het saam de la Rey gely deer die oorlog teen die daai tyd se magtige engeland, en de la Rey se sikses was deer die profeet van GOD, dit het die aner generals moet gegee om aan te gaan as hulle hoor van de la Rey se sikses in die veld. Absoluut GOD se lying vir SY volk. Die geloftevolk. En nou sien ons weer dat die profeet se visione bigen waar word in die laaste dae wa in ons lewe. Boervolk jou GOD gaan ons vry maak. Prys SY naam. Hou vas aan die waarheid en die waardes.

  6. oliver Smith

    Boodskapper, you are a legend Boet! Keep it up, I really enjoy listening. Please keep it up, also let us know, which Siener book are you referencing? Is it voice of a prophet by Snyman? Thank you God bless -everyone please pray for this nation night & day, only God can deliver us in the end

  7. Hard Truth

    The carona virus is much worse than the media say. I trust the citizens and their testimony more than any media cover up. I follow other watchers who study the bible not the media lies. Discerning truth from lies comes from knowing the word of our God.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *