Meer as honderd jaar gelede was die dinge geprofeteer deur een van ons eie. Moenie vrees nie, maar hê geloof in ons Vader!

Keyword: Siener Van Rensburg Derde Wereldoorlog, Siener Van Rensburg Derde Wereldoorlog, Siener Van Rensburg Derde Wereldoorlog

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Jacobus Van der Merwe

    Die NG kerk is deur die free masons GESTIG. Dit is son god aanbidding en die vloek van sonde god aanbidding is homoseksualiteit. Dit is hoekom jy GAY GEMEENTE EN PREDIKANTE HET net soos die Romeinse KATOLIEKE kerk. Die kerke is vrot van die geheime organisasies daarom is ons gebukkend onder die vyand

  2. penkop2012

    die bybel se': Die naam van YAHUAH is n sterk toring, die regverdige hardloop daarin en word beskerm. Die vers se' nie: die naam wat jy kies om god te noem, is n sterk toring , nie. NEE, die naam YAHUAH is n sterk toring. Dit is tyd dat ons die hemelse Vader op Sy naam noem. Dit is wat Hy wil he'. As jy wil sien hoe jy uit die bybel by die naam uitkom, kyk HASHEM REVEALED deur messengerofthename se channel. Mense wonder hoekom YAHUAH nie hoor nie, hoekom Hy nie doen nie. Maar YAHUAH het klaar vir ons gese' wat ons moet doen as ons wil he' Hy moet hoor. Onderhou Sy tien gebooie wat Sy naam en sy sabbat insluit

  3. penkop2012

    onthou, nehemia het die mense laat terugdraai na YAHUAH se gebooie toe. draai weg van pagan name en pagan rusdae en onderhou die 10 gebooie. saterdag is die 7 de dag van die week en sabbat. sondag is ingestel deur die katolieke kerk.

  4. Clarina Van der Merwe

    Van nou af sal ek maak soos Ps 3 se. Ek is so moeg om te wag vir "Siener" se voorspellings om "eendag" waar te kom..

  5. Amanda Nelson

    AMOS 3:7 GOD DOEN NIKS SONDER OM EERS SY PROFETE,SY GESALFDES TE WAARSKU NIE!!!

    oom niklaas was n gesalfde,n profeet van ons God.ek is ook n wedergebore kind van Jesus Christus,ek glo met my hele hart oom siener se profesieë

  6. Gerrit Oosthuizen

    Jy het 'n brein gekry. Gebruik dit. Hoekom gebeur wat gebeur in die land en regoor die wêreld of is jy ook een van die blinde skape wat na die slag pale gely word agv 'n gebrek aan insig, belangstelling en kennis. Gaan bestudeer die ou testament en jy sal sien die leuens en die waarheid ken. Die probleem is dat julle dit nie wil sien nie en dus hoekom die wêreld in die gemors. Totdat hierdie volk net die Almagtig, Heilige Skepper aanbid en net hom alleen, sal en gaan hierdie volk nog baie bloei. Word wakker.

  7. Christ died for our sins

    Christ died for our sins according to the scriptures was buried and rose again on the third day according to the scriptures 1 Corinthians 15 v 3.die "siener" is a false prophet.all we need is Jesus everything we need to know about prophecy is in the Bible.the word of God not the word of man.

  8. G T

    KJV Matthew 15:24 But he answered and said, I am not sent but unto the lost sheep of the house of Israel. 25Then came she and worshipped him, saying, Lord, help me. 26But he answered and said, It is not meet to take the children's bread, and to cast it to dogs. 27And she said, Truth, Lord: yet the dogs eat of the crumbs which fall from their masters' table. 28Then Jesus answered and said unto her, O woman, great is thy faith: be it unto thee even as thou wilt. And her daughter was made whole from that very hour. So the question is. After her daughter was healed was she still a dog?

  9. gillian lello

    Kan nie glo dat Siener ons mense sterker bind as ons eie leiers nie! Ek, wat nog nerens in enige gemeenskappe of kultuure deel was nie. Even I, am extremely convinced that this is 100% accurate and we are drifting very close to the time of action.

  10. john d

    Ek stem volkome saam met ons moet geestlik reg maak maar die video het nie eintlik veel gese oor die tydslyn soos die opskrif se wel n klomp datums vd visioene maar waar is ons op die tydslyn?

  11. Andre De Waal

    Exodus 14:13
    13 Moses answered the people, “Do not be afraid. Stand firm and you will see the deliverance the Lord will bring you today. The Egyptians you see today you will never see again.
    Jeremiah 32:20-21
    20 You performed signs and wonders in Egypt and have continued them to this day, in Israel and among all mankind, and have gained the renown that is still yours. 21 You brought your people Israel out of Egypt with signs and wonders, by a mighty hand and an outstretched arm and with great terror.

  12. Frans Dav

    Mense bid die volgende elke dag and aand met geloof: "Jesus hou asb U beskermde hand oor ons en vergeef ons ons sondes. Dankie Jesus"

  13. Dutch Rudder

    Interssant om te horen. Tot welk jaar gaan die voorspellingen van de ziener?
    Ik kan die vraag ook in Engels of Afrikaans stellen, maar waarschijnlijk begrijp je die tekst wel ;)Groeten van een geïnteresseerde Hollander.

  14. john jon

    Siener God gaan met jou afreken. Stop reading the bible using false doctrine. The bible is the only true History book. Check the history of the bible do research and even use Google it will help you. I hope that you will have a change of heart and stop hating because God is watching you guys. God has never forgotten what you Forfathers did and you have to stand before Yah . Its time to Repent .

  15. Fabula Moeti

    Vriende, gaan google gerus "Robert Henderson Courts of Heaven" (ook Natasha Grbich) en gaan kyk bietjie na daai lering. Die wys duidelik uit die Skrif dat daar iets bestaan soos 'n Hemelse Hof met God as die Regverdige Regter van die Heelal en dat ons vir ons eie lewens asook ander en vir volke en nasies kan gaan pleit! Die Here soek iemand om in te tree en om ons almal en hierdie land genadig te wees. Dit verduidelik dat bloedvergieting ons grond en mense (alle nasies in SA) geestelike besoedel het en dat 'altare' in die geestelike realm gevorm het wat om vergelding roep = plaasmoorde. Ons kan dit STOP deur voor die Hemelse regsbank te gaan intree en hierdie dinge te bely en te vra dat die Bloed van Jesus aangebied word om vir die 'ander bloed' te betaal en dat daar die altare afgebreek en die wraak wat die vyand teen ons soek, gekanselleer kan word. DAAR IS HOOP. Maar ons kort die kennis oor wat om te doen!

  16. Fabula Moeti

    Kan u dalk lig werp of wat dit beteken: "Die rooi muil slaan dood neer?" (7:13) Is 'kwaai rooi beeste" dalk die EEF?

  17. Suidwes678

    Ek dink net aan my kinders, my arme kinders!! God alleen is ons rots en sterkte in hierdie tyd. Leer jou kinders die boere geskiedenis en in Sy woord!

  18. Adam Fischer

    Almal wat hierdie belaglike storietjies glo, ly aan erge diskonneksie met realiteit. Daar is nie so iets soos 'n "profeet" nie, die Ou Testamentiese skrywers en "Siener" was waarskynlik erg gerook, of totaal psigoties, toe hulle hul storietjies geskryf het. Soos hierdie Vasco Vosloo karakter wat dink "God" praat direk met hom – 'n baie gevaarlike, haatdraende, psigotiese mens daardie. Ignoreer hierdie twak, kyk met jou oë en luister met jou ore na wat nou aangaan. Dis maklik om te voorspel dinge gaan slegter gaan in hierdie land, want mens sien die verval om jou. Maar die Afrikaner sal nooit ooit weer hierdie land regeer nie – die getalle laat dit net nie toe nie. Geen "Vader" of Liewe Jesus of watse verbeeldingskarakter ookal, kan dit verander nie. Mens het eintlik net 'n keuse uit twee sinvolle alternatiewe: Bly hier en aanvaar jy is in Afrika, en maak die beste daarvan, of emigreer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *