Ek kan nie glo dis al 4 jaar gelede se opnames nie. Boy was ‘n boesemvriend van Siener. Maar wat het van sy aantekeninge geword? Waarom wou die van Rensburg familie nie gehad het hy wat 160 km te perd gery het na Siener en sy visioene neergeskryf het in boekform wou plaas nie. Wat het van Anna Badenhorst en kritzinger se aantekeninge geword. Die vrae word al hoe groter hoe eg die aantekeninge was?
Die 3 deel dokumenter is op dvd beskikbaar en kos R300.00.

Keyword: Siener Van Rensburg 2019 Voorspellings, Siener Van Rensburg 2019 Voorspellings, Siener Van Rensburg 2019 Voorspellings

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *