Hierdie jaar se 10 nuwe boere is uiteindelik bekend gestel!🤩
Wie is julle gunsteling en vir wie sal julle ‘n brief skryf?😏

#boersoeknvrou #boersoeknvrourecap

Keyword: Nuwe Aanbieder Van Boer Soek N Vrou 2020, Nuwe Aanbieder Van Boer Soek N Vrou 2020, Nuwe Aanbieder Van Boer Soek N Vrou 2020

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. clouds-H55

    Okay your literally the first Afrikaans youtuber I discovered after years on YouTube and this is actually so refreshing.
    This is one of the best mistakes I made.

  2. Charlotte Hugo

    Hahaha!! Ek het 'n paar jaar terug iets met Albert aan gehad. Good luck met die girl wat saam met hom op eindig. 😂😂

  3. Being Bedingfield - Craig & Chantz

    Niemand:
    Marthinus: “PEP is ‘n name brand”
    🤣🤣🤣

  4. Matthias Bunt

    super leuk!, maar het zou nog leuker zijn als jij ook gewone filmpjes zou maken over zuid-afrikaanse onderwerpen, groeten uit Nederland!

  5. Devon De Villiers

    Doner marthinus kan kak praat "oh jha ons het met min geld groot geword en gedink pep is a name brand" terwyl hy in miljoen rand combine inklim , nee fok , die jammergat

  6. Maritha Steyn

    Unfair Lisa met die rooi hare. Die wyn die wyn nee girl hoe nou met jou in die depressie tyd . Maar bly om jou weer te sien

  7. Beani Vosges

    Ek dink jou hond maak jou!!! Goeie smaak!! Skryf in vir n boer toe. Ek sal actually dan kyk. Gaan drink wyn en veroorsaak bietjie fun

  8. Unlimited The Movement

    Ek het so verlang na die…finally!!!!! Al kyk ek dit nie want jy is hier!!!💯😂❤💯

  9. Pj Fourie

    O nee hel….die aanbiedster is nou nie om oor opgewonde te dalk NIE… so ietwat irriterend…so ek gn beslis die reeks mis…dis jammer

  10. Richmond Sajini

    Wat beteken dit wanneer hulle sê “ons boer…” Is dit ‘n familie plaas of? 🥴

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *