Die burgerregte- organisasie Afriforum sê die gebrek aan ‘n doeltreffende strafregstelsel, is ‘n sleutelfaktor in die land se verkragtingsepidemie. Suid-Afrika het een van die hoogste verkragtingsyfers ter wêreld, indien nie die hoogste nie. Afriforum het vandag ‘n verslag uitgereik, waarin sy navorsings- afdeling, die omvang en aard ontleed van seksuele misdaad in die land. Hy sê hoewel die regering nuwe wetgewing en maatreëls ontwikkel, dit bloot reaktief is, en nie die probleem self kan regstel nie.

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus op sosiale media.

Keyword: Nie Regerings Organisasies In Suid Afrika, Nie Regerings Organisasies In Suid Afrika, Nie Regerings Organisasies In Suid Afrika

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *