Johannesburg, 3 Februarie – Blind SA sê die regering keer sy rug op siggestremde leerlinge. Daarom oorhandig dié organisasie ‘n memorandum aan die Departement van Basiese Onderwys in ‘n poging om onderrig vir blinde leerlinge te verbeter. Daar is nagenoeg 18 000 blinde leerlinge tans op skoolbanke in Suid-Afrika. Die getal blinde kinders wat nie eers toegang tot ‘n skool het nie, is egter onbekend.

Keyword: Nie Regerings Organisasies In Suid Afrika, Nie Regerings Organisasies In Suid Afrika, Nie Regerings Organisasies In Suid Afrika

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *