Hierdie video vorm deel van die Afrikaanse leesprogram reeks. Om selfvertrou vir lees op te bou, is dit goed dat die kinders vroeg reeds die gevoel kry dat hulle eenvoudige woorde en sinne kan lees. Dit is na afloop van al die klank vaslegging. Analise en sintese moet ook deeglik plaasvind, tydens die lees van die woorde. Vir elke video in die reeks is daar ook ‘n drukbare weergawe beskikbaar vir juffrou se gerief. Die video sowel as werkkaart kan ook op hulle eie benut word.

Skakel na hierdie video se drukbare weergawe op TEACHA:

Skakel na Afrikaanse Leesprogram reeks:

Skakel na Afrikaanse klankleer speellys: Hoe om vir kinders klanke aan te leer, dubbelklanke ens.

Daar is ook nog heelwat ander videos beskikbaar op my kanaal in die Afrikaanse leesprogram reeks. Dit kan gesamentlik met enige bestaande program gebruik word.

Oorweeg ook gerus om te SUBCRIBE op my YOUTUBE kanaal. Deel en gebruik na hartelus. Daar is al reeds meer as 200 videos en die kanaal groei steeds. Die videos handel oor ‘n verskeidenheid konsepte van taal, wiskunde, lewensvaardigheid tot die hele ABC in stories vir lees en skryfwyse.

Hier is die skakel: (Click daarop en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)

Please note that all the videos have creative copyright. You may use, share and download them to use to the benefit of each and every educator and child. BUT NOBODY IS ALLOWED TO USE THEM AS IF IT IS THEIR OWN CREATION. I can/Ek kan Pleasant memories for educators are the only YOUTUBE channel that has copyright to these videos.
(It takes a lot of time and research to create these free videos… please respect the creator’s copyright

Keyword: Korrekte Spelling Van Afrikaanse Woordelys, Korrekte Spelling Van Afrikaanse Woordelys, Korrekte Spelling Van Afrikaanse Woordelys

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *