Leer hoe om geld somme te doen met Suid-Afrikaanse geld. ‘n Interaktiewe Afrikaanse Wiskunde video vir kinders. Die wiskundige begrip van geld is baie abstrak vir die jong kind. Hierdie video beoog om vir die jong kind bloot te stel aan die verskillende Suid-Afrikaanse munte en note, asook sente en Rande.

Die video begin met ‘n storie waar Emma deur die winkelrakke loop en items uitkies teen verskillende pryse. Daarna word munte en note asook sent en Rand mooi uiteengesit.

Dan volg daar talle geld bewerkings. Daar word tyd gegee vir die kinders om self te besluit oor antwoorde.

Gaan loer gerus na die unieke hulpmiddels wat handel oor hierdie video. Daar is klaskamer plakkate, prente, unieke munte en note in verskillende grotes en drukbaar in kleur asook swart en wit.
Skakel na hulpmiddels te vinde in my aanlyn opvoedkundige TEACHA winkel:

Please follow me on other platforms:
🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page:
🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators WEBSITE:
🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators INSTAGRAM:
🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators PINTEREST:
🌻PEXELS PHOTOGRAPHY

#magdaehlers #icanekkan #pleasantmemoriesforeducators

Keyword: Kenmerke Van Suid Afrikaanse Muntstukke, Kenmerke Van Suid Afrikaanse Muntstukke, Kenmerke Van Suid Afrikaanse Muntstukke

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *