Provided to YouTube by Universal Music Group

Ruil Jou Vir My · Karlien Van Jaarsveld

Ruil Jou Vir My

℗ 2020 Coleske Artist

Released on: 2020-05-08

Associated Performer, Vocals: Karlien Van Jaarsveld
Producer, Associated Performer, Keyboards: Robin Kielly
Producer: Johan Oberholzer
Associated Performer, Cello: Susan Mouton
Associated Performer, Violin: Lizelle Le Roux
Composer Lyricist: Johan Oberholzer

Auto-generated by YouTube.

Keyword: Karlien Van Jaarsveld Dans In Die Reen, Karlien Van Jaarsveld Dans In Die Reen, Karlien Van Jaarsveld Dans In Die Reen

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Coenie Du Plessis

    Heyto patato!
    Ek vat 'n vet kans om hierdie te doen, maar as jy verveeld en lus is vir nog Afrikaanse musiek, luister asb die liedjie wat ek vir my wyfie geskryf en gesing het voordat ons verloof geraak het.
    https://youtu.be/ewturJ4r-YM

  2. Chardonay Richter

    Ek is lief vir al jou musiek iewing ek wil nie kwaad gaan slaap nie my gistiling een 🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩love you Karlien . Is derk jou boetie

  3. Elida Oosthuyzen

    Ek love karlien jy het n fan maar hkm het jy jou mooi blonde lokke geknip en ek loveeeee jou song rooi lip soene

  4. Angel Truter

    Karlien van jaarsveld ,my beste sanger vanaf ek kon begin praat ,love jou songs ,love love it ,di song wat nou speel ,ek ruil jou vir my ,lat my oe traan – dit like ek as songs my maak traan ,en di viool ,love it ,ek speechless oor al haar songs love it

  5. Liezel Schoeman

    Ek kan so relate tot dit wat sy sing. I can relate. I feel exactly like this. You love someone but they seem not to feel the same

  6. Beehive Education

    Dis pragtig! ♥️

    Asseblief gaan kyk na ons videos wat ons plaas. Ons beoog om die minder bevoorregte kinders in Suid Afrika te help!

    Al die woorde wat gesê word is opreg en geskryf deur die span! ♥️

    Hou aan om amazing musiek te maak Karlien! Jy is wonderlik! 😁

  7. Maruchelle Becker

    Even though ek super gelukkig in 'n verhouding is kan ek 100% relate met die song.Dis 'n ongelooflike mooi liedtjie kan defnintief in die kar ry en volle bors saam sing terwyl my baba vir my frons oor hoe totally van noot af sy mamma is…Amazing Karlien

  8. wianka roth

    Wow wow wow. Dus regtig amazing. Dit be skryf, dus so diep, dus hartseer, waar, gelukkig uinde op n mooi manier vir albei partye. Jy is een amazing person. Sien uit na n volgende. Def n favorite. Love die wysie.. Instruments. Bring heele song saam. Hou aan.. Jou music is awsome xx

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *