God het vir my en vir jou nodig om die wêreld te wys ons is besig om aan Sy koninkryk te bou. Daar is 3 maniere wat ons in venootskap kan leef saam Gom om te bou aan die Koninkryk:
1. Deur te bid
2. Deur te gee
3. Deur te dien

Geniet die boodskap en gaan maak vandag ‘n verskil in iemand se lewe, gaan maak Jesus bekend!

Keyword: Jy Moet Jou Naaste Liefhe Soos Jouself, Jy Moet Jou Naaste Liefhe Soos Jouself, Jy Moet Jou Naaste Liefhe Soos Jouself

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *