145,042 hits on Youtube before opening of this channel. From her album “Engel van my hart” 2010 (best seller of the year, Album sold 4 x platinumstatus)

Keyword: Juanita Du Plessis Dankie Vir Jou Liefde, Juanita Du Plessis Dankie Vir Jou Liefde, Juanita Du Plessis Dankie Vir Jou Liefde

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Fat Fairy

    Dankie Juanita, die pragtige liedjie beskryf die liefde so perfek, dankie vir elke man wat agter elke Vrou staan. Ek is die gelukkigste vrou in die wereld! Fraser ek is lief vir jou

  2. Victor Zuse

    Sehr gut Danke für dein Video ✌️
    Kennst du den Film Wunder der Lebenskraft?
    kann ich wirklich empfehlen 😉

  3. Rudzani Eric

    I don't speak Afrikaans fluently but the song brings tears to my eyes. What a masterpiece. I speak Tshivenda and although i don't understand everything but am sure she has crafted a beautiful song worthy to be remembered.

  4. Rene Adendorff

    Sulke ware woorde wat sy hier sing. Dit is hie ek oor my manlief voel elke dag. Sonder hom is ek nie niks nie.

  5. Watsenaam van Wieweetwaar

    Hierdie liedjie is my droom… Sal ek ooit so lief kan hê? Miskien eendag? Of is dit maar net `n droom, maar dit bly `n pragtige droom…

    Maar wag, dis meer as net `n droom, dis my lied. My lied aan iemand wat reeds Sy liefde aan my bewys het en "Wat glo en hoop dat ek my drome kry." En die wind is onder my vlerke wat my dra tot die hoogste: om my lewe neer te lê, net soos Hy.

  6. Thejus Joseph Jose

    the strings @ the start of the song was mesmerizing…@JduPlessis good song buddy…i didnt know tat ther r afrikaan songs.. 😀

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *