Juanita du Plessis sing haar 2018-enkelsnit, Dankie vir jou liefde, op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai met heruitsendings op Vrydae om 19:00 en Sondae om 18:00. Die JOOX-app is die amptelike stroomvenoot van Die Kontrak.

Keyword: Juanita Du Plessis Dankie Vir Jou Liefde, Juanita Du Plessis Dankie Vir Jou Liefde, Juanita Du Plessis Dankie Vir Jou Liefde

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Sounais Ceronio

    Juanita du Plessis Los Altyd n Treffer wat Diep Spore in mens se hart los en Dankie Vir Jou Liefde is Voorwaar n Treffer bo alle Treffers

  2. André van Wyngaardt

    Pragtige liedjie deur 'n kosbare mens. Hierdie vrou is 'n groot inspirasie. Lank leef haar musiek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *