Dag 2 van Donnalee Roberts en Ivan Botha se troufees is eksklusief in SARIE BRUID 2019/2020, nou op winkelrakke landwyd.

Danie du Toit van Spoegwolf het Ivan se trou-toespraak gebruik om die lied te skryf. ‘Iets van Bo’ is gesing op die bruilofsfees en spesiaal opgeneem vir dié lusmaker-video deur Second Luke Films.

Videograwe: Second Luke Films
Musiek: ‘Iets van Bo’ – Danie du Toit
Onthaal: Blaauwklippen
Trourok: Lena Lisa
Troupak: The Tux Tailor in samewerking met Lena Lisa
Koördinasie en konsep: Kraak events

Keyword: Ivan Botha And Donnalee Roberts Wedding, Ivan Botha And Donnalee Roberts Wedding, Ivan Botha And Donnalee Roberts Wedding

Có thể bạn quan tâm:

Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *