Welkom by #MySkool op Netwerk24!

Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.

Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.

Hierdie les word aangebied deur Trevor Forbes van die Hoërskool Zandvliet in Macassar, naby Somerset-Wes. Hy het 28 jaar ondervinding in die onderwys.

Hierdie les sal fokus op: Leierskap en bestuur

Klik hier vir die opgedateerde rooster:
Volg ons op Facebook:
Volg ons op Instagram:

Vir enige verdere navrae, kontak myskool@netwerk24.com

#MySkoolNetwerk24
#Netwerk24
#MySkool

Keyword: Inspirerende Gedagtes Vir Onderwysers, Inspirerende Gedagtes Vir Onderwysers, Inspirerende Gedagtes Vir Onderwysers

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *