Vanaf 2008 het die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ʼn mondelinge oorleweringsprojek in die Noord-Kaap onderneem en is talle verhale opgeteken, waaronder immergewilde spookstories. Hierdie verhale is op die ATM se YouTube-kanaal te hore, maar wat is ʼn spook nou eintlik?

Volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is dit “ʼn gees van ʼn afgestorwene wat aan lewendes verskyn; vreesaanjaende verskyning wat hom meestal snags openbaar; skim…Iets wat vrees verwek; waandenkbeeld; hersenskim…Skrikbarende iets; skrikbeeld…Lelike mens(!)”. Volgens die Verklarende Afrikaanse Woordeboek is ʼn spook “ʼn bonatuurlike, gewoonlik nagtelike en angswekkende verskyning, gees van afgestorwene wat aan lewendes sou verskyn, dwaalgees; hersenskim, denkbeeldige bedreiging of gevaar; iets wat vrees verwek, geheimsinnige gedaante”. Sien vir ’n volledige artikel.

Facebook –
Twitter –
Instagram –

Keyword: Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal, Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal, Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal

Có thể bạn quan tâm:

Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *