Hierdie video help kinders om eenvoudige plus somme in Afrikaans baas te raak met Getal 1 – 10. Nadat kinders hierdie video tot aan die einde gekyk het, gaan hulle weet hoe om somme met apparaat en daarsonder te doen.

Hierdie video is ‘n prettige animasie video in Afrikaans vir kinders. Die video vorm deel van ons Graad 1 Ekstra Hulp program vir kinders. Hierdie Afrikaanse animansie video is Nommer 3 in ons Graad 1 Ekstra Hulp program.

Daar is nog ander Afrikaanse animasie videos in ons Graad 1 Ekstra Hulp program. Hier is die speellys vir julle om daarna te gaan kyk.

Die vorige video in hierdie Afrikaanse animasie Graad 1 Hulp reeks handel oor Tel in Afrikaans van 1 – 10. Gaan kyk gerus na hierdie video. Hier is die Tel in Afrikaans video skakel vir jou Graad 1 kind.:

Daar is ook hulpmiddels beskikbaar vir hierdie video sodat jy die Somme video interaktief kan aanbied vir jou kind/klas. Druk die skakel en gaan skaf jou bondel aan op ons webblad:

Die beste Afrikaanse YOUTUBE kanaal vir kinders.

The best English YOUTUBE channel for kids.

Please have a look at all the other educational videos in Afrikaans and English to make your life a bit easier. Why not consider SUBSCRIBING? Just click on the link and hit the SUBSCRIBE button.

Please follow me on other platforms:

🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page:

🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators WEBSITE:

🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators INSTAGRAM:

🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators PINTEREST:

🌻PEXELS PHOTOGRAPHY

#magdaehlers #icanekkan #pleasantmemorieseducation

Keyword: Gratis Afrikaanse Leesboeke Vir Graad 1, Gratis Afrikaanse Leesboeke Vir Graad 1, Gratis Afrikaanse Leesboeke Vir Graad 1

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *