Nadat die kinders hierdie video tot aan die einde gekyk het, sal hulle beslis kan tel van 1 – 10 en terug. Die kinders gaan ook presies weet hoe om die getalle te vorm, want elke getal van 1 – 10 bevat ‘n kort kinderstorie in Afrikaans.

Die kinders kry ook geleentheid om selfstandig te tel. Hierdie video is die 2de Graad 1 ekstra Hulp video in ons Reeks vir Graad 1 kinders en juffrouens.

Kyk gerus na al die ander videos op ons kanaal wat handel oor Getalle, tel, getal begrip, rang getalle en so meer.
Hier is die speellys vir jou gerief.

🎯 Daar is hulpmiddels beskikbaar in ons aanlyn opvoedkundige TEACHA winkel om hierdie video te verander in ‘n les vir jou. Volg die skakel en kry jou stel hulpmiddels:

Please have a look at all the other educational videos in Afrikaans and English to make your life a bit easier. Why not consider SUBSCRIBING? Just click on the link and hit the SUBSCRIBE button.

Follow us on our other platforms:

🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page:

🌻TEACHA Teaching Resources

🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators INSTAGRAM:

🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators PINTEREST:

🌻PEXELS PHOTOGRAPHY

#magdaehlers #icanekkan #pleasantmemoriesforeducators

Keyword: Gratis Afrikaanse Leesboeke Vir Graad 1, Gratis Afrikaanse Leesboeke Vir Graad 1, Gratis Afrikaanse Leesboeke Vir Graad 1

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *