Stefan (Adam Tas) ‘n jong sakeman oppad na sy ouers in die pragtige Baviaanskloof se Paasnaweekplanne verander drasties wanneer sy voertuig net buite Uniondale gaan staan. Stefan kry dit egter reg om tog tot in Willowmore te ry, waar hy ‘n paar gure karakters raakloop. Hy vertoef op die dorp en by die plaaslike kroeg leer hy van die ontstaan van die legende van die Spook van Uniondale… Die storie van Johan (Ivan Zimmermann) en Marie (Tanya van Graan) wat van kleintyd af gekys was en uiteindelik trou, maar hul storie eindig tragies. Stefan ontmoet ook ‘n jong boeremeisie Sonja (Nelda Janse van Rensburg) op die dorp, die aantrekkingskrag tussen hulle duidelik…

Keyword: Geskiedenis Van Die Spook Van Uniondale, Geskiedenis Van Die Spook Van Uniondale, Geskiedenis Van Die Spook Van Uniondale

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *