Kersfees is ‘n tyd van Liefde, Vrede en Vreugde. Ons het terug gedink aan ‘n projek wat ons in 2020 aangepak het wat hierdie “tema” gestand doen. Natuurlik was die vertrek-oormaaksessie wat Nicolene en Micheal Gainsford gewen het een wat soos ‘n paal bo water uitgestaan het!

Kom loer gerus na hierdie storie van hoop.

Ns. Die oormaaksessie was in samewerking met Dulux Specialist Paint Center en Dulux Specialist Paint Centre Klerksdorp
Essops
Wood 4 All
HavCarpets
Boukon
Arnold and Wessels Design & Print
ariedurand
Trans TV Electrical
Hugo Barnard Framing

Speelgoed en boeke:
@the Sanctuary
Boek-Bederf

Mamma:
Authentic Fashions Klerksdorp
Ina van Lill
Danika Spa

Mag Kersdag vir jou ‘n dag wees waar jy soveel mooi het om oor na te dink, al was die jaar een van vele uitdagings.

Mag jy die dag spandeer met geliefdes.

En nou is daar geloof, hoop en liefde en die grootste hiervan is die liefde.

Geseënde Kersfees,
Die In&Om-Span

Keyword: Geseende Kersfees En Voorspoedige 2020, Geseende Kersfees En Voorspoedige 2020, Geseende Kersfees En Voorspoedige 2020

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *