Shalom dierbares.🤗💜 Mag julle Kersfees geseënd wees, terwyl julle Jesus se geboorte vier. ♡Jesus, God se geskenk aan die wêreld.♡ God het Sy kerk met Sy eie bloed gekoop! Dit staan geskrywe! (Hand. 20:28) HalleluYah!
Dank, lofprysing en aanbidding aan God ons Hemelse Abba Vader wat die wêreld so lief gehad het, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het,🤱✝️ sodat elkeen wat in Jesus glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. (Joh.3:16) Amen! Amen!🙌⚘💜🕊💎
♡•~•♡•~•♡•~•♡•~•♡•~•♡•~•♡
Met dié dat hulle die ster sien, het ’n wonderlike blydskap oor hulle gekom. Toe hulle in die huis ingaan, sien hulle die Kindjie by Maria, sy ma, en hulle val voor Hom neer en aanbid Hom. Toe maak hulle hulle kissies met kosbaarhede oop en gee aan Hom geskenke van goud en wierook en mirre.
MATTEUS 2:10-11 NLV
♡•~•♡•~•♡•~•♡•~•♡•~•♡•~•♡

Musiek:
bensound.com

Keyword: Geseende Kersfees En Voorspoedige 2020, Geseende Kersfees En Voorspoedige 2020, Geseende Kersfees En Voorspoedige 2020

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *