Verskeie organisasies en groepe het op 30 Januarie hande gevat om die terrein rondom die Vredesmonument in Vereeniging skoon te maak.

Dit sluit lede van die FAK Vaaldriehoek Kultuurnetwerk, die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging se Kiewiet-eenheid in Vereeniging, Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GGSA) van die Vaaldriehoek, die Orion Voortrekkerkommando, die Vaalrivier Volkspele Laer, AfriForum en die Vryheidsmonument Voortrekkers in.

Keyword: Genealogiese Genootskap Van Suid-Afrika, Genealogiese Genootskap Van Suid-Afrika, Genealogiese Genootskap Van Suid-Afrika

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *