Welkom by die eerste uitsending van die FAK-Genealogiefees Digitaal 2021! Vandag praat Otto Diedericks met ons oor die aanwending van die rekenaar en rekenaarprogramme in genealogiese navorsing.
Otto Diedericks is ’n ingenieur en analis wat genealogiese navorsing as stokperdjie bedryf. Otto is kundig oor ’n verskeidenheid doelgerigte genealogieprogramme en die benutting van die internet.
Hy dien as vrywilliger m.b.t. rekenaarondersteuning in die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GGSA). Hy is ook betrokke by die ontwerp van ’n nutsprogram β€˜Gen2Word’ wat genealogiese data vanuit ’n databasis na woordformaat kan omskakel.

Keyword: Genealogiese Genootskap Van Suid-Afrika, Genealogiese Genootskap Van Suid-Afrika, Genealogiese Genootskap Van Suid-Afrika

CΓ³ thể bαΊ‘n quan tΓ’m:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *