Keyword: Franja Du Plessis Ek Kan Nie Ophou Kyk, Franja Du Plessis Ek Kan Nie Ophou Kyk, Franja Du Plessis Ek Kan Nie Ophou Kyk

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Ansune vanderberg

    Franja du Plessis Wanneer kom CD nr 2?En dis net n plesier,Franja,maar jy weet ons moet vir jou ook dankie se,want as jy nooit daai moeite sou doen om n CD te maak nie,sou ons nooit n CD gehad het om te koop nie,moet my netnie vra watse liedjie is my gunsteling nie,want almal is AWESOME en ek sal al jou CD's koop,belowe,al vat dit n rukkie,soos'My Verhaal'het ek so n maand-maand en n half gelede gekoop,enek is nie spyt nie!So terloops geluk met Ek Kan Nie Ophou Kyk liedjie wat gisteraand Top 4 was nie,jy kan vlg oorvat in Top1 op top 20 na Ruan-Ruan is eintelik al vir my n oom,maar jy en Mario is so n jaar te jonk,julle is mos23 en ek is13…Xxx En ek hoop nie ek maak jou van voor af emosineel nie,maar BAIE geluk met jou CD wat goue status bereik het en met jou Ghoema toekenings,jy verdien dit!Ek weet julle kan nie CD's verkoop sonder ons as ondersteuners nie,maar ons waardeer-veral mense soos ek-dit dat julle musiek maak,DANKIE,musiek is nou een van die goed wat my laat gelukkig word die dae wat ek bietjie down is,en sonder julle sou daar nie so lekker musiek bestaan het nie…Xxx

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *