Music video by Caroline Grace, FATMAN performing Liedjie Vir Jou. (C) 2017 Universal Music (Pty) Ltd South Africa

Keyword: Ek Wens Dat Ek My Liedjie Vir Jou Kon Sing, Ek Wens Dat Ek My Liedjie Vir Jou Kon Sing, Ek Wens Dat Ek My Liedjie Vir Jou Kon Sing

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Martin Bredenkamp

    Wow, ek sit hier in die middel van Bangkok en dit laat my dik stukke verlang na my land. Pragtige stemme, pragtige verwerking.

  2. H Scrooby

    Werklik mooi. Hierdie pas jou stem, Caroline. Asb meer hiervan. Pragtig saam met FATMAN. Julle "blend" baie goed. Ek is 'n omroeper en waardeer hierdie tipe musiek al hoe meer – verfrissend te midde van al die oorlaaide elektroniese klanke om liedjies en kunstenaars meer populêre klank te gee, maar oordadig. So, meer van julle asb in hierdie klankstyl. Vroliker nommertjies ook, maar behou die eenvoud van die musiek. Julle stemme kan dan meer waardeer word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *