#Afrikaans

Kom gesels saam terwyl ek voorlees uit “Journal of Jan van Riebeeck”. In die derde episode kyk ons na die gebeure van Jun/Jul/Aug 1652 aan die Kaap

Bron: Journal of Jan van Riebeeck, H.B. Thom, A.A. Balkema, Kaapstad, Amsterdam, 1952.

Raak ‘n lid van die span:

Volg my op Twitter: @Klipkop12
Drop my ‘n mail: klipkop@protonmail.com
Kom hang saam op Discord:

Ondersteun my kanaal.

Bank: FNB
Rek# 62830537934
Tak# 250655

BTC: 3PJPu1svrwmoPWgwBPxnj9QEACY3ZTNDfT
ETH: 0x27bc0718542c84145B02B26495212CE2d5b69429

Keyword: Die Waarde Van Die Afrikaanse Rolprent In Ons Wereld, Die Waarde Van Die Afrikaanse Rolprent In Ons Wereld, Die Waarde Van Die Afrikaanse Rolprent In Ons Wereld

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Neuro

    Ek tik nog so aan my boodskap op die vorige video, toe rol die ding oor na hierdie video.

    Baie goeie agtergrond klank terwyl ek werk. Ek het die dagboek so twee jaar gelede afgetrek, en belowe ek sou dit lees. Nou ja, nie daarby uitgekom nie, toe steel , 'n #$@% in Montague Gardens my rugsak, en daar gaan my drie hardeskywe en die die werk se laptop.

    In elke geval, ek werk deur die vakansie, so sal maar elke dag inluister terwyl ek werk. Baie dankie, ek hou van die tipe lang weergawe internet-videos. Hou so aan!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *