Verslawing – tegnologie

Wanneer ‘n persoon ‘n middel inneem (bv. alkohol of dwelms) of deelneem aan ‘n genotvolle aktiwiteit (bv. tegnologie, gaming, eet, dobbel, seks) waar herhaalde betrokkenheid by die middel of aktiwiteit kompulsief raak en die normale funksionering van die persoon beïnvloed, praat ons van verslawing. Mense met verslawing weet soms nie dat hulle gedrag buite beheer is nie. Hulle kom dikwels nie agter dat dit probleme in hul lewens veroorsaak nie.

Danksy die wetenskap het die uitkyk op verslawing dramaties verander. Ons weet nou dat verslawing ‘n versteuring is wat beide die brein en gedrag affekteer. – Wie is ek? – website (

Die meeste van ons mag dalk te veel tyd spandeer op ons selfone a.g.v. inperking, maar verslawings soos dobbel, seks en gaming se syfers het ook toegeneem. So vir watter gevaar tekens moet iemand voor uitkyk?

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Johannes Schickerling

Lees meer oor Johannes:
Lees meer oor Lise:
Kom gesels saam weeksdae 10:00 LIVE

Wie is ek? in samewerking met Schickerling Awerbuck Inc.
Address: 15 Dennerand Street, Dalsig, Stellenbosch, 7600
Tel: 078 049 2677
Website: www.wieisek.co.za
Email: info@wieisek.co.za
Podcast: www.rsg.co.za
Facebook: www.facebook.com/wieiseksa

Soek jy ‘n sielkundige in jou area?

Keyword: Die Rol Wat Tegnologie In Tieners Se Lewens Speel, Die Rol Wat Tegnologie In Tieners Se Lewens Speel, Die Rol Wat Tegnologie In Tieners Se Lewens Speel

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *