Woorde en Musiek: Johan Vorster
Video Regie: Andre Odendaal
Video geskiet deur: Gerhard van Rooyen (Spheratical Productions www.spheratical.com)
Musikale verwerking: Murray Lubbe
Vervaardig deur: Johan Vorster songs

Keyword: Dewald Wasserfall Eendag As Ons Groot Is, Dewald Wasserfall Eendag As Ons Groot Is, Dewald Wasserfall Eendag As Ons Groot Is

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. juanitambooyse

    Ek bly in Madagascar en is baie lief vir Afrikaanse musiek. Ons luister graag aanlyn maar dit is hartseer dat so baie Afrikaanse liedjies geblok word hier. Weet nie waar die blok le nie, maar dit sal wonderlik wees as om daai blok af te kry sodat ons ook die plesiertjies van Afrikaans kan ervaar. Baie dankie en groetnis van n pragtige eiland 🙂

  2. Hanlu Nel

    Hoeveel suid afrikaners is hier wat die liedjie nog luister dit is my liedjie wat ek luister vandat ek 8 was beste liedjie ooit

  3. NICOLE ASHLIN CUPIDO

    Was 'n hart te jonk om op 8 jaar oud.
    Die woorde te glo uit 'n prinses se mond."
    Vir jou sal ek lief hê tot die dag van my dood".
    Dit was waar vir 'n rukkie, maar toe word ons groot.
    As ek kon kies sou ek dit oor wou hê.
    Ek sal jou my nooit laat uitoorlê.
    Jy weet hoe jonger 'n hart, hoe groter die hoop.
    Jy't verander hoe ek nou deur die lewe loop.
    Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood.
    Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop.
    Dat as ons groot is.
    Eendag as ons groot is. …
    Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel.
    Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel.
    Dat as ons groot is.
    Eendag as ons groot is …
    Na alles oud, sal ek jou nooit blameer.
    Jy was te jonk om woorde te wou keer.
    Maar ek weet voor my siel daar was oorgenoeg tyd.
    Om te sê, jammer, jy wil 'n belofte wegsmyt.
    Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood.
    Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop.
    Dat as ons groot is.
    Eendag as ons groot is. …
    Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel.
    Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel.
    Dat as ons groot is.
    Eendag as ons groot is …
    Ek verlang na die tye wat lank verby is.
    Nou's ons groot, ek mis 'n belofte wat lank reeds verby is.
    Was 'n hart te jonk om op 8 jaar oud.
    Die woorde glo uit 'n prinses se mond.
    Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood.
    Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop.
    Dat as ons groot is.
    Eendag as ons groot is. …
    Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel.
    Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel.
    Dat as ons groot is.
    Eendag as ons groot is .

  4. Maryna Vermaak

    ❤️😍😍❤️😍😍❤️❤️😍❤️😍😍😍❤️❤️😍❤️❤️😍❤️❤️😍❤️😍❤️😍❤️

  5. Dylan Potgieter

    my hart behoort aan n meisie met die naam Duane en ek is vas geglo dat sy die meisie is met wie ek gaan trou eendag ek comment hierdie met die hoop dat sy dit eendag sal sien….. vir as jy die sien Ek is baie lief vir jou en dit sal nooit verander nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *