Lirieke:

Die Here seën jou, en bewaar jou
Skyn Sy aangesig oor jou, mag Hy
Die Here draai Sy, gesig na jou
Mag Hy jou vrede gee

Amen, amen, amen

Mag Sy guns rus, oor jou lewe
En ’n duisend generasies
Jou familie, en jou kinders
En hul kinders, en hul kinders

Mag Sy vrede jou vooruitgaan
agter jou staan,en langs jou staan
Dit Omring jou, hy is in jou
Hy is met jou, Hy is met jou

In die oggend, in die aande
In jou doene, en jou late
In jou hartseer, in jou vreugde
Hy is vir jou, Hy is vir jou

Hy is vir jou, Hy is vir jou
Hy is vir jou, Hy is vir jou

Krediete:

Video verfilm en geredigeer deur Handmade Media.
Vervaardig deur Coleske Artists.

Afrikaanse vertaling: Charles Noke, Retief Burger en Riana Nel
Stemme: Retief Burger en Riana Nel
Klavier: Devereaux van der Hoven
Alle kitare en bass kitaar: Juan (Floors) Oosthuizen
Klank vervaardiger: Juan (Floors) Oosthuizen
Klankinginieur: Paulo Azevedo
Mix en master: Paulo Azevedo en Arnold Coleske

Keyword: Christelike Verjaarsdag Wense Vir N Vrou, Christelike Verjaarsdag Wense Vir N Vrou, Christelike Verjaarsdag Wense Vir N Vrou

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. J. CrazyHawk

    Le olowan miċante épaṫan, philama'.
    (hierdie liedjie raak my hart, dankie.)
    Jesu-la iyotanċila🥰
    (Kosbare Jesus ek's lief vir Jou 🥰)
    Oyate wanji unk'unpi.
    (On's : een volk, een stam, een nasie.)
    Jesu ċajeyata.
    (in Jesus 's naam.)

  2. Dirk Hoekstra

    Hi Riana. Wat het met jou suster gebeur? Sy is dan nou heel in die New Age in met sound healing, chakra balancing en al daai okkultiese twak?????

  3. Elmarie Kellerman

    Mag U Seen van die Here oor U volk reen en Here leer ons om oor U en voor U en Vir U te dans en te juig Abba Vader……AMEN

  4. Bryan James

    Great video! Very inspiring duet to say the least! Love the piano and guitar coming in half way through the song!
    Riana is an AMAZING singer!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *