TLU SA se Jongboere het ‘n suksesvolle konferensie gehou in Pretoria by die hoofkantoor van TLU SA. Die tema hierdie jaar was “DIE WAARDE VAN ‘N BOER”. Tientalle jongboere het ook via ZOOM ingeskakel om die konferensie virtueel by te woon. Borge, Jongboere en Media het in die saal op beperkte kapasiteit agv COVID-19 regulasies gesit en dit saam meegeleef.

Ons bedank graag ons borge:
– Santam
– Nedbank
– NWK
– Solidaritiet Beweging
– Agri All Africa
– Obaro
-LWO

Dankie ook aan die produksie&tegniese span wat die uitsending op ‘n professionele manier moontlik gemaak het:
– Luani du Preez ( Jongboer Sekretaresse)
– Koot & Nerinus van der Ryst (koot@boermedia.co.za)

Keyword: Boer Soek N Vrou Inskrywings Vorm 2020, Boer Soek N Vrou Inskrywings Vorm 2020, Boer Soek N Vrou Inskrywings Vorm 2020

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *