Ontspannende musiek, aan die slaap geraak vir kinders – Afrikaanse Wiegeliedjie – Slaap my kindjie slaap sag:
Slaap, my kindjie, slaap sag, onder rose vannag.
Eers die armpies om my nek en dan warmpies toegedek.
Môre vroeg, as God wil, word my kindjie gewek;
Môre vroeg, as God wil, word my kindjie gewek.

Slaap, my kindjie, slaap sag, onder eng’le se wag;
Hulle toon jou in ‘n droom kindjie Jesus se boom.
Slaap nou soet, hulle wys jou ‘n droomparadys,
Slaap nou soet, hulle wys jou ‘n droomparadys.

Keyword: Afrikaanse Kinder Boeke Gratis Aflaai, Afrikaanse Kinder Boeke Gratis Aflaai, Afrikaanse Kinder Boeke Gratis Aflaai

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *